Songteksten

Maandagoggend Stadig in reën Bakkie is my doodskis Wolwe op die N1 Geen toekoms, geen regering Vryheid is 'n beweging Hoe ouer ek word Hoe minder weet ek Almal baklei Almal ly Hey hey! Oorlog duur voort Almal gaan dood Almal baklei Almal ly Hey hey! Oorlog duur voort Ha-ha hardloop Die grootmenstafel Waar ons nou sit Maar vrye wil en vervulling Is op die rekening Nog trauma Nog beserings Baklei nog vir oorlewing Hoe ouer ek word Hoe minder breek ek Almal baklei Almal ly Hey hey! Oorlog duur voort Almal gaan dood Almal baklei Almal ly Hey hey! Oorlog duur voort Ha-ha hardloop Die gat is klaar gegrawe Die pyn boodskapper vir die skare Die gat is klaar gegrawe Die pyn boodskapper vir die skare Almal baklei Almal ly Hey hey! Oorlog duur voort Almal gaan dood Almal baklei Almal ly Hey hey! Oorlog duur voort Ha-ha hardloop
Writer(s): Cezaan Sonnekus, Francois Badenhorst, Rudolph Willemse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out