Muziekvideo
Aankomende concerten voor Elandré
Verschijnt in
Vergelijkbare songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Elandré
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elandré
Producer
Ruan Graaff
Producer
Songteksten
Asseblief
Ongebreek en nog heeltemal wild
Hemel weet ja, ek het geen geduld
Ek is onnodig en soms oorbodig
Maar ek weet hierdie een was my skuld
Maar daar's net iets in my wat my laat aan hou
Aan hou, aan jou
En ek het gesê dat ek sou op hou
Op hou op hou
Maar Asseblief
Oh ek belowe die's die laaste brief
So sê my jy't my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Oh Asseblief
Oh ek belowe die's die laaste brief
So sê my jy't my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Ek wil jou op tel, ek wil jou vang
Ek wil aan elke woord van uit jou lippe hang
Ek wil jou nader bring
Wil in jou oor kom sing
Ek het jou lief, ek het jou lief
Asseblief
Te veel gevra vir 'n laaste probeer
Ek sal nooit erken ons twee is deur nie
Nooit weer dieselfde
Jy's dan my helfde
Ons was so perfek, geïngenieur
Maar daar's net iets in my wat my laat aan hou
Aan hou, aan jou
En ek het gesê dat ek sou op hou
Op hou op hou
Maar Asseblief
Oh ek belowe die's die laaste brief
So sê my jy't my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Oh Asseblief
Oh ek belowe die's die laaste brief
So sê my jy't my nog so bietjie lief
Want ek wonder al vir dae
Ek wil jou op tel, ek wil jou vang
Ek wil aan elke woord van uit jou lippe hang
Ek wil jou nader bring
Wil in jou oor kom sing
Ek het jou lief, ek het jou lief
Asseblief
Asseblief
Writer(s): Elandré Schwartz
Lyrics powered by www.musixmatch.com