Teledysk

Tekst Utworu

Hierdie is die lewe Ons word gebore Ons gaan dood Kwaad oor die verlede Mens in beheer Mens hanteer Mensdom Oee ha-ah oe-ah mensdom Mensdom Ons raak nie jonger nie Oee ha-ah oe-ah mensdom Mensdom Ons raak nie jonger nie Mensdom Ons raak nie jonger nie En die dae raak korter Liefde en haat Goed en kwaad Ons moet aanhou vorder Mens-senuwees Menswees Mensdom Oee ha-ah oe-ah mensdom Mensdom Ons raak nie jonger nie Oee ha-ah oe-ah mensdom Mensdom Ons raak nie jonger nie Ek is hier gebore Per ongeluk Op die aarde Hierdie is die lewe Mens vir my mense Menslik Mensdom Oee ha-ah oe-ah mensdom Mensdom Mensdom Ons raak nie jonger nie Oee ha-ah oe-ah mensdom Mensdom Mensdom Ons raak nie jonger nie Oee ha-ah oe-ah mensdom Mensdom Mensdom Ons raak nie jonger nie Oee ha-ah oe-ah mensdom Mensdom Mensdom Ons raak nie jonger nie Ons raak nie jonger nie Ons raak nie jonger nie Ons raak nie jonger nie Ons raak nie jonger nie
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out