Vídeo da música
Vídeo da música
Créditos
INTERPRETAÇÃO
Ricus Nel
Banjo
Adam Tas
Vocais
Bok van Blerk
Vocais
Refentse
Vocais
COMPOSIÇÃO E LETRA
Ricus Nel
Composição
Don Kelly
Letra
Adolf Vorster
Composição
Marc Brendon
Letra
PRODUÇÃO E ENGENHARIA
Sean Manley
Produção
Letra
[Verse 1]
Dis die reuk in jou klere duskant middernag
Dis die manne se stories oor die dag se jag
Dis die knetter van die hout wat die vlamme lek
Dis my hart se plek
[Verse 2]
Vergeet van gister môre is nog 'n dag
Saam sal ons huil en saam sal ons lag
Bring die boks kitaar want 'n man moet sing
Ja, 'n man moet sing
[Chorus]
Manne dis 'n vooreg (Vooreg)
Om 'n hardekool te deel
Al die bloedbroers bymekaar
Waar die vlamme vriendskap seel
Manne dis 'n vooreg (Vooreg)
Om hier vanaand te wees
[Verse 3]
Onder die Bosveld maan brand die hardekole saam
Na-na-na-na, na-na-na-na
Hardekole brand
[Verse 4]
Manne dis 'n vooreg
Na-na-na-na, na-na-na-na
Hardekole brand
Onder die Bosveld maan brand die hardekole saam
[Verse 5]
Dis die groen mopanie dis die ou leiklip
Dis al die sterre in die hemel wat stil daar sit
Luister almal saam na die vuur wat praat
Na die vuur wat praat
[Chorus]
Manne dis 'n vooreg (Vooreg)
Om 'n hardekool te deel
Al die bloedbroers bymekaar
Waar die vlamme vriendskap seel
Manne dis 'n vooreg (Vooreg)
Om hier vanaand te wees
[Verse 6]
Onder die bosveld maan brand die hardekole saam
Na-na-na-na, na-na-na-na
Hardekole brand
[Verse 7]
Manne dis 'n vooreg
Na-na-na-na, na-na-na-na
Hardekole brand
Onder die bosveld maan brand die hardekole saam
[Verse 8]
Manne dis 'n vooreg
Om 'n hardekool te deel
Al die bloedbroers bymekaar
Waar die vlamme vriendskap seel
Manne dis 'n vooreg
Om hier vanaand te wees
[Verse 9]
Onder die bosveld maan praat die hardekole saam
Na-na-na-na, na-na-na-na
Hardekole brand
[Verse 10]
Manne dis 'n vooreg
Na-na-na-na, na-na-na-na
Hardekole brand
[Verse 11]
Manne dis 'n vooreg
Na-na-na-na, na-na-na-na
Hardekole brand
[Verse 12]
Manne dis 'n vooreg
Na-na-na-na, na-na-na-na
Hardekole brand
Onder die bosveld maan brand die hardekole saam
Onder die bosveld maan daar praat die hardekole saam
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Marc Brendon, Ricus Nel