Vídeo da música

Vídeo da música

Créditos

INTERPRETAÇÃO
Ricus Nel
Ricus Nel
Interpretação
COMPOSIÇÃO E LETRA
Ricus Nel
Ricus Nel
Composição
Marc Brendon
Marc Brendon
Letra
Don Kelly
Don Kelly
Letra
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Composição
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Letra

Letra

Jy breek my hart en jou beloftes
Jy kla oor my en sien alles wat fout is
Jy soek iets nuuts sê my wat kos dit
Om alles weer warm te maak wat skielik so koud is
Spyt kom te laat kom te laat
Dit kom om jou seer te maak
Ek wou nog praat toe jy sê dis te laat om 'n plan te maak
Spyt kom te laat kom te laat
As jou hart die waarheid praat
Wat het geword van ons liefde die rede wat ons een maak
Baby jy gaan my nog mis
As jou kop teenaan jou kussing rus
As jy wonder waar jou koffie is dan gaan jy my mis
As jy laat in die aand nog wakker lê
En daar is niemand om vir jou te sê
Jy is alles wat my hart wil hê dan gaan jy my mis
Jy draai jou rug op dit wat waar is
Hoe kan ek dit reg maak as jy nie daar is
Ek het alles gegee maar niks gekry nie
En somtyds weet ek nie eers waaroor ons stry nie
Spyt kom te laat kom te laat
Dit kom om jou seer te maak
Ek wou nog praat toe jy sê dis te laat om 'n plan te maak
Spyt kom te laat kom te laat
As jou hart die waarheid praat
Wat het geword van ons liefde die rede wat ons een maak
Baby jy gaan my nog mis
As jou kop teenaan jou kussing rus
As jy wonder waar jou koffie is dan gaan jy my mis
As jy laat in die aand nog wakker lê
En daar is niemand om vir jou te sê
Jy is alles wat my hart wil hê dan gaan jy my mis
Spyt kom te laat kom te laat
As jou hart die waarheid praat
Spyt kom te laat kom te laat
Dit kom om jou seer te maak
Ek wou nog praat toe jy sê dis te laat om 'n plan te maak
Oh spyt kom te laat kom te laat
As jou hart die waarheid praat
Wat het geword van ons liefde die rede wat ons een maak
Baby jy gaan my nog mis
As jou kop teenaan jou kussing rus
As jy wonder waar jou koffie is dan gaan jy my mis
As jy laat in die aand nog wakker lê
En daar is niemand om vir jou te sê
Jy is alles wat my hart wil hê dan gaan jy my mis
Dan gaan jy my mis
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee, Pierre Rossouw, Ricus Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...