Vídeo da música

Vídeo da música

Créditos

INTERPRETAÇÃO
Ricus Nel
Ricus Nel
Interpretação
COMPOSIÇÃO E LETRA
Worsie Visser
Worsie Visser
Composição
H. Visser
H. Visser
Composição
PRODUÇÃO E ENGENHARIA
Ricus Nel
Ricus Nel
Produção
Sean Manley
Sean Manley
Produção

Letra

O, Boesmanland, vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland, vat my hand
Maar ou Boesmanland, vat my hand
Hy lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland, vat my hand
O, bokkie, vat jou sloop
Ja, bokkie vat jou sloop
O, bokkie, vat jou sloop
Dat ons Bitterfontein toe loop
Met my vaal ou houtkitaar
Ja, my vaal ou houtkitaar
Ek speel hom dat dit bars
Maar ek breek mos nie 'n snaar
Maar ou Boesmanland, vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland, vat my hand
Maar ou Boesmanland, vat my hand
Hy lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland, vat my hand
O, die Maskamberg se kruin
Ja, die Maskamberg se kruin
By die Maskamberg se kruin
Ja, daar drink ons brandewyn
Net 'n koekie Sunlight seep
Ja, die koekie Sunlight seep
En die Gharries se mense dra
Mos 'n witbroek deur die week
Maar ou Boesmanland, vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland, vat my hand
Maar ou Boesmanland, vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland, vat my hand
O, die hond het my beskuit
Ja, die hond het my beskuit
O, die hond het my beskuit
Van die tafel afgesmyt
Maar as ek maar net weer kon
Ja, as ek maar net weer kon
Kaal bolyf daar kan lê
In die Boesmanland se son
Maar ou Boesmanland, vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland, vat my hand
Maar ou Boesmanland, vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland, vat my hand
Ja, die Boesmanland, vat my hand
Ja, die Boesmanland, vat my hand
Ja, die Boesmanland, vat my hand
Written by: H. Visser, Worsie Visser
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...