Créditos
INTERPRETAÇÃO
Die Campbells
Interpretação
Talana
Interpretação
Tony Campbell
Vocais principais
Harry Campbell
Vocais principais
COMPOSIÇÃO E LETRA
Francios Henning
Composição
Johan Vorster
Composição
Ewald Coleske
Composição
Christoph Kotze
Composição
Mark Kahn
Composição
Jay Du Plessis
Composição
Sean Else
Composição
Jay
Composição
Tony Campbell
Arranjos
PRODUÇÃO E ENGENHARIA
Tony Campbell
Produção
Letra
Jou sexy lyf maak my liggaam opstandig
En hoe jy kyk maak my minder vyandig
En wil jy vat, vat, vat aan my hand?
En lê my neer op die stof en sand
En kan jy voel, voel, voel hoe dit brand?
Ons trek dit reg deur die dag en aand
Wys my jou naweek lyfie
Jy′s in vir 'n groot partytjie
Dit maak nie saak hoe jy lyk nie
Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak inval
Moet nooit in Hartenbos
Jou karavaan se deur oop los
Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak met 'n lovebite in Hartenbos
Sy gee jou
Lovebites in Hartenbos
Lovebites in Hartenbos
Hiekies in jou nek
Hiekies in jou nek
Nou sien dis vroeg Desember maand, ek's in my gypsy karavaan
En in my glas 'n bietjie ys, Vodka vir ontbyt
So vyftig meter van die strand af, kyk kan sien wat gaan hier aan
En in my glas 'n knertsie Rum (Lekker man)
Moet nooit in Hartenbos
Jou karavaan se deur oop los
Daar's 'n girl wat baie graag in die nag jou wakker maak met 'n lovebite in Hartenbos
Sy gee jou
Lovebites in Hartenbos
Lovebites in Hartenbos
Hiekies in jou nek
Merkies so perfek
Ek's mal oor
Lovebites in Hartenbos
Lovebites in Hartenbos
Hiekies in jou nek
Hiekies in jou nek
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou ′n hero wees
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou ′n hero wees
Kan ek jou hero wees?
In al die stories wat jy lees?
En elke aand as jy gaan slaap
Is ek die een wat oor jou waak
Al slaan die donderweer
Warrelwinde teen jou deur
Sal die held hier binne my
Net soos ′n reus vir jou baklei
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal jou oppas in die donker
Vir jou ′n hero wees
Kan ek jou Superman, Batman
Ironman
Spiderman wees?
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou ′n hero wees
Ek sal die wêreld vir jou aanvat
Vir jou ′n hero wees
Written by: Christoph Kotze, Ewald Coleske, Francios Henning, Jay, Jay Du Plessis, Johan Vorster, Mark Kahn, Sean Else

