Vídeo da música

Vídeo da música

Créditos

INTERPRETAÇÃO
Ricus Nel
Ricus Nel
Interpretação
COMPOSIÇÃO E LETRA
Ricus Nel
Ricus Nel
Composição
PRODUÇÃO E ENGENHARIA
Pierre Smith
Pierre Smith
Produção
Sean Butler
Sean Butler
Produção
Alli Heyns
Alli Heyns
Produção

Letra

(Ek wonder)
Ek wonder, ek wonder
Ek wonder, dink jy nog aan my?
Ek wonder, ek wonder
Ek wonder, dink jy nog aan my?
Jy kyk vir my in my oë en sê
Ek's lief vir jou, dis net jy wat ek wil hê
En met die tyd draai jy jou rug op my
En jy sê toe dat ek eerder weg moet bly
Ek wonder, ek wonder
Ek wonder, dink jy nog aan my?
Ek wonder, ek wonder
Ek wonder, dink jy nog aan my?
Ek sien jou nog in my drome
Ek hoor jou lag in die middel van die nag
Ek wil net hê dat jy dit altyd moet weet
Ek sukkel om van jou te vergeet
Ek wonder, ek wonder
Ek wonder, dink jy nog aan my?
Ek wonder, ek wonder
Ek wonder, dink jy nog aan my?
Jou duister raad wat my los met al die vrae
En ek wonder was jy ooit tog lief vir my
En al die vrae en seerkry deur die jare
Laat my twyfel of ek liefhê weer sal kry
Ek wonder, ek wonder
Ek wonder, dink jy nog aan my?
Ek wonder, ek wonder
Ek wonder, dink jy nog aan my?
Ek wonder, ek wonder
Ek wonder, dink jy nog aan my?
Ek wonder, ek wonder
Ek wonder, dink jy nog aan my?
Dink jy nog aan my?
Dink jy nog aan my?
Written by: Ricus Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...