Видео

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Elandré
Elandré
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Композитор
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Композитор
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Композитор
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Продюсер

Слова

Sal jy my kussing deel Liggies sag hier met my hare speel Tot ek wegkwyn in die nag En wegkruip Vir jakkalse wat wag Sal jy my koffie maak Drie jaar lank hier op 'n ou Klipplaat Hier maak mense bymekaar En jy's soos 'n rookwolk, wat saggies my hartklop bedaar Laat storms kom en gaan As jy warm teen my staan Jy het my hart verslaan Een honderd duisend maal Sal jy my sonlig raak En my skuiling as die lug swart raak Sal jy in tellings vir my sê Ek is alles wat jy in die wêreld wil hê Sal jy staan vyf voet vier In die kamplig wat jou oë versier Hoe kan mens liefde leen Sonder wonder is jy die een Hou my vas hier kom die reën Laat storms kom en gaan As jy warm teen my staan Jy het my hart verslaan Een honderd duisend maal Een honderd duisend Een honderd duisend Een honderd duisend maal Een honderd duisend Een honderd duisend Een honderd duisend maal Laat storms kom en gaan As jy warm teen my staan Jy het my hart verslaan Een honderd duisend maal
Writer(s): Schwartz Elandre, Van Niekerk Dirk, Voster Adolf Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out