Видео

Kan Jou Nie My Maak Liefhê
Смотреть видео на песню «{artistName} — {trackName}»

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Вокал
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Бэк-вокал
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Электрогитара
Robin Kielly
Robin Kielly
Клавишные инструменты
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Бэк-вокал
МУЗЫКА И СЛОВА
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Автор песен
Robin Kielly
Robin Kielly
Аранжировщик
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Robin Kielly
Robin Kielly
Продюсер
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Продюсер

Слова

As ek seer is plak ek pleister As ek moeg is lê ek neer As ek raad soek oor die lewe Dan bid ek op my knieë As dit koud is steek ek vuur aan Maak 'n fout begin ek oor As ek mis maak ek 'n oproep Om my ma se stem te hoor Kan jou nie my maak liefhê Jou hart soek nie wat hy nie wil hê Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê Ek kan jou nie my maak liefhê As jy huil gee ek 'n drukkie As ek val tel jy my op En dis hoe ek daaraan gewond was Toe dit eendag skielik stop As dit storm bly ek binne As dit breek maak ek dit reg Het gehoop toe ons begin het Dat dit altyd so sal werk Kan jou nie my maak liefhê Jou hart soek nie wat hy nie wil hê Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê Ek kan jou nie my maak liefhê Jou hart soek nie wat hy nie wil hê En ek weet ek sal my buurt kry Ek kan jou nie my maak liefhê Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie Ek kan jou nie my maak liefhê Kan jou nie my maak liefhê Jou hart soek nie wat hy nie wil hê Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê Maar ek kan jou nie my maak liefhê Kan jou nie my maak liefhê (Kan jou nie my maak) Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê (Kan jou nie my maak) Ek kan jou nie my maak liefhê Kan jou nie my maak liefhê
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out