Видео

Monique Steyn met Ruhan du Toit - Hartseer
Смотреть видео на песню «{artistName} — {trackName}»

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Monique Steyn
Monique Steyn
Вокальный дуэт
Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit
Вокальный дуэт
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Бэк-вокал
Raymond Green
Raymond Green
Электрогитара
МУЗЫКА И СЛОВА
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Тексты песен
Robin Kielly
Robin Kielly
Аранжировщик
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Продюсер
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Продюсер

Слова

Waar is jy, waar is jy, waar is jy Kan jou nie sien nie Hier is ek, hier is ek, hier is ek Maar jy verdien nie wat ek gee Wat ek sê, wil net neem, wil net hê Wonder jy, wonder jy, wonder jy Hoekom ek stil is Antwoord my, antwoord my, antwoord my As dit jou wil is om te red wat daar is Jy sal my eendag mis Soms is jy hartseer, want jou hart is seer Soms is jy raadop, want jou raad is op Maar jou hart moet leer dat die pyn En die dinge wat met hom gebeur Maar dit alles sou jou stop as ek net kan leer Dat ek net moet vergeet van jou Net moet vergeet van jou Wil jy nie, wil jy nie, wil jy nie Net eers probeer nie Voordat jy, voordat jy, voordat jy Nie 'n kans gee nie wat ons het Wat ons weet gebeur net hierdie keer Net hierdie keer Soms is jy hartseer, want jou hart is seer Soms is jy raadop, want jou raad is op Maar jou hart moet leer dat die pyn En die dinge wat met hom gebeur Maar dit alles sou jou stop as ek net kan leer Dat ek net moet vergeet van jou Net moet vergeet van jou
Writer(s): Marc Brendon, Don Kelly, Johan Oberholzer, Sarah Theron Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out