Видео

Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
Смотреть видео на песню «{artistName} — {trackName}»

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Вокал
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Вокал
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Вокал
Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit
Вокал
Touch of Class
Touch of Class
Вокал
Jay
Jay
Вокал
МУЗЫКА И СЛОВА
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Тексты песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Продюсер
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Продюсер

Слова

Waar gaan jy speel met jou maatjies? Waar gaan jou spore toe vaai? Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek? Wat los ons oor vir ons kinders? Wat gaan ons eendag kan wys? Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet? Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan? Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Belowe jy sal my aan die einde vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou En jou veilig hou Ek los vir jou die son en die see en die land my kind Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou Ek belowe jou: Die land behoort aan jou
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out