Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Bok van Blerk
Вокал
Juan (Floors) Oosthuizen
Электрогитара
Murray Lubbe
Бэк-вокал
Ruhan Du Toit
Бэк-вокал
Ricus Nel
Концертина
МУЗЫКА И СЛОВА
Bok van Blerk
Автор песен
Christoph Kotze
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Murray Lubbe
Продюсер
Слова
[Verse 1]
Dit was 22 Oktober
De la Rey verjaar vandag
Ons kap 'n koue op die Generaal
Legende tot vandag
[Verse 2]
Hy en Generaal Beyers
Is deur 'n roadblock verras
Langlaagte was hy langbome toe
En sy laaste woorde was
[Chorus]
Dis raak, dis raak
Kan jy hoor hoe die brannas op die klippe kraak?
Dis raak, dis raak
Vanaand gaan die khakis in die mielies kamp
Generaal De la Rey as ek saam kon ry sou ek daai bullet vat vir jou
Vir jou en my
[Verse 3]
Dis weer 22 Oktober
'n Ander jaar maar dieselfde nag
Ou Koos en Chris raak gezwielie
Ooh die brannewyn laat hul lag
[Verse 4]
Ou Koos sê vir Chris jy's 'n raakvatter
Nes die leeu van die Wes-Transvaal
Hy lig sy glas op en kyk hom in die oë
En skree die woorde van die Generaal
[Chorus]
Dis raak, dis raak
Kan jy hoor hoe die brannas op die klippe kraak?
Dis raak, dis raak
Vanaand gaan die khakis in die mielies kamp
Generaal De la Rey as ek saam kon ry sou ek daai bullet vat vir jou
Vir jou en my
[Verse 5]
Pap en Chakalaka, die Haka klink kaka
Ons almal lekka lekka, brandewyn
[Chorus]
Dis raak, dis raak
Kan jy hoor hoe die brannas op die klippe kraak?
Dis raak, dis raak
Vanaand gaan die khakis in die mielies kamp
Generaal De la Rey as ek saam kon ry sou ek daai bullet vat vir jou
[Chorus]
Dis raak, dis raak
Kan jy hoor hoe die brannas op die klippe kraak?
Dis raak, dis raak
Vanaand gaan die khakis in die mielies kamp
Generaal De la Rey as ek saam kon ry sou ek daai bullet vat vir jou
Vir jou en my
[Verse 6]
Dis raak
Written by: Bok van Blerk, Christoph Kotze