Видео

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Eloff
Eloff
Вокал
Raymond Green
Raymond Green
Гитара
МУЗЫКА И СЛОВА
Eloff
Eloff
Автор песен
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Автор песен
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Muse Productions
Muse Productions
Продюсер

Слова

Tel al my pelle op Koop weer 'n ton dop Laat ons kan afskop Jy kan my op top Bring die speaker nader Sit bietjie harder Onthou sy charger Vir bietjie later Soek my sonbrille Deur die gemors van gisteraand Oe, ek tel my skille Hoeveel het ek oor na die aand Nog genoeg om 'n pie te koop 'N Regmaker klink nie oorboord nie Sy sê, Eloff ek voel soos die dood Maar vanaand gaan ons weer groot (groot) Tel al my pelle op Koop weer 'n ton dop Laat ons kan afskop Jy kan my op top Bring die speaker nader Sit bietjie harder Onthou sy charger Vir bietjie later Wat van 'n bietjie gatskuur oor 'n uur Ek kan hierdie taak later instuur (Moes my vakke beter gekies het, ag prof askies) Ek ly aan geheueverlies (Ek weet) Sy gaan my punte kos (Maar ons) Bly mos altyd dors (Moes my vakke beter gekies het, ag prof askies) Môre ly ek aan geheueverlies Sy soek haar lipstick Maar dis 'n kunswerk op my nek Ons kan weer skilder, mmm maar op 'n ander plek Halwe touch-up en sy's klaar Eers die toets en dan die bar Sal by haar moet notas koop Kom ons gaan weer groot (groot) Sy tel haar pelle op Koop nog 'n ton dop Laat ons kan afskop Jy kan haar op top Bring die speaker nader Sit bietjie harder Onthou sy charger Vir bietjie later Wat van 'n bietjie gatskuur oor 'n uur Ek kan hierdie taak later instuur (Moes my vakke beter kies, ag prof askies) Ek ly aan geheueverlies (Ek weet) Sy gaan my punte kos (Maar ons) Bly mos altyd dors (Moes my vakke beter kies, ag prof askies) Môre ly ek aan geheueverlies Beer-pong is oop die hele aand Die vibe en alles is aangenaam Miskien later bietjie uit gaan Kom ons kyk wat ons onthou vanaand Beer-pong is oop die hele aand Haar vibe en alles is aangenaam Miskien later bietjie uit gaan Tel al my pelle op Koop nog 'n ton dop Laat ons kan afskop Jy kan my op top Bring die speaker nader Sit bietjie harder Onthou sy charger Vir bietjie later Wat van 'n bietjie gatskuur oor 'n uur Ek kan hierdie taak later instuur (Moes my vakke beter kies, ag prof askies) Ek ly aan geheueverlies (Ek weet) Sy gaan my punte kos (Maar ons) Bly mos altyd dors (Moes my vakke beter kies, ag prof askies) Môre ly ek aan Ly ek aan geheueverlies
Writer(s): Brandon Eloff, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out