В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Eloff
Eloff
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Eloff
Eloff
Автор песен
Anneli van Rooyen
Anneli van Rooyen
Автор песен
Peter Giesecke
Peter Giesecke
Автор песен
Norbert Hammerschmidt
Norbert Hammerschmidt
Автор песен
Roland Kaiser
Roland Kaiser
Автор песен
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Автор песен
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Автор песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Muse Productions
Muse Productions
Продюсер

Слова

Sy't alles wat ek in 'n meisie wil hê Kerk op elke sondag Lyk tot mooi deur 'n gebreekte lens 'N Klein Karoo sonsak Voel haar hande oor my lyf Kry hoendervleis want my Annamarie se lippe teen my nek Toe ek los trek Sê sy Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy Hey, Hey, Hey Op duisend reënboë dans net soos jy Neem my op vlerke engel, laat my verstaan Hey, Hey, Hey Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Sy't alles wat ek in n meisie wil hê Vir meer as net een rede Hou van dans en braai en lepellê My Annamarie ek lewe Vir daai hande oor my lyf Kry hoendervleis want my Annamarie se lippe teen my nek Toe ek weg trek Sê sy Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy Hey, Hey, Hey Op duisend reënboë dans net soos jy Neem my op vlerke engel, laat my verstaan Hey, Hey, Hey Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Is jy alleen? Dan hoef jy net te vra Is jy alleen? My Annamarie ek's daar Sy't alles wat ek in 'n meisie wil hê Kerk op elke sondag Lyk tot mooi deur 'n gebreekte lens My Klein Karoo sonsak Voel haar hande oor my lyf Kry hoendervleis want my Annamarie se lippe teen my nek Toe ek weg trek Sê sy Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy Hey, Hey, Hey Op duisend reënboë dans net soos jy Hey, Hey, Hey Neem my op vlerke engel, laat my verstaan Hey, Hey, Hey Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Writer(s): Anneli Van Rooyen, Brandon Eloff, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan, Norbert Hammerschmidt, Peter Giesecke, Roland Kaiser Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out