Видео

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Snotkop
Snotkop
Вокал
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Клавишные инструменты
МУЗЫКА И СЛОВА
Francois Henning
Francois Henning
Композитор
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Композитор
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Композитор
Don Kelly
Don Kelly
Тексты песен
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Продюсер

Слова

Ek like my brood gebotter aan altwee kante Ek gooi my doppe redelik sterk, musiek ook harder Gee my die pinkie, ek vat die hele hand Verkies my pelle, ongeslyp rowwe diamante So kom ons skud 'n bietjie links Skud 'n bietjie regs Hulle sê ons is die pad af, ons sê voetsek! Skud 'n bietjie op Skud 'n bietjie af Laat daai boude, boude blaf! En as jy dit nie like nie! Boom bada, boom bada Vat jou goed en tsek Ferreira! Boom bada, boom bada, hey! En as jy dit nie like! Boom bada, boom bada Vat jou goed en tsek Ferreira! Boom bada, boom bada, hey! Ek like dit kwaai As jy jou perskes so swaai Jou perskes, jou perskes laat waai As jy omdraai En jy jou perskes so laat waai Jou perskes, jou perskes lyk kwaai Jou perskes, jou perskes lyk kwaai Voetsek! Jou perskes, jou perskes lyk kwaai Jou perskes, jou perskes lyk kwaai Kyk moenie jelly nie, kom vang tips Wie soek nou stroop soet perskes as daar kaalgat perskes is Ek loop met die witbrood onder die arm Ek's so kalm soos 'n walm Iewers is dit al 5 uur, sit 'n dubbel in my palm En kom skud 'n bietjie links Skud 'n bietjie regs Hulle sê ons is die pad af, ons sê voetsek! Skud 'n bietjie op Skud 'n bietjie af Laat daai boude, boude blaf! En as jy dit nie like nie! Boom bada, boom bada Vat jou goed en tsek Ferreira! Boom bada, boom bada, hey! En as jy dit nie like! Boom bada, boom bada Vat jou goed en tsek Ferreira! Boom bada, boom bada, hey! Ek like dit kwaai As jy jou perskes so swaai Jou perskes, jou perskes laat waai As jy omdraai En jy jou perskes so laat waai Jou perskes, jou perskes lyk kwaai Jou perskes, jou perskes lyk kwaai Voetsek! Jou perskes, jou perskes lyk kwaai Jou perskes, jou perskes lyk kwaai Lekker perskes! Boom bada, boom bada Vat jou goed en tsek Ferreira! Boom bada, boom bada, hey! En as jy dit nie like! Boom bada, boom bada Vat jou goed en tsek Ferreira! Boom bada, boom bada, hey! Voetsek! Jou perskes, jou perskes lyk kwaai Voetsek! Jou perskes, jou perskes lyk kwaai Voetsek!
Writer(s): Adolf Vorster, Dirk Van Niekerk, Don Kelly, Francois Henning Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out