Видео

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel
Автор песен

Слова

Toe die wêreld hier nog jong was en die horison wyd en oop Was dit groen hier in die halfrond, suid van die ewenaar En in die skemer as die son sak en die beeste huis toe loop Klink die roepstem van die vrouwe oor die heuvels van die land: Halala, ewig is ons Afrika. Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami, Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke, Hmmm-Hmmm Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see Om te vra vir kos en water en te bly vir so veel meer. En die land wat een tyd oop was, die land het ons verruil Vir die ghetto's van die stede is ons koperdraad gegee. Halala, ewig is ons Afrika Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami, Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke, Hmmm-Hmmm Daar was rykdom in die maag van ons moeder Afrika Diamante en ook steenkool, goud, edel metaal En die mense word die slawe hier want die mense word betaal Om te tonnel in die aarde elke greintjie uit te haal En die groot en oop grasvlaktes span dit toe met doringdraad En van die olifant tot die gemsbok al die diere moes kom buig Voor die mag van die grootwildjagter voor die mag van sy groot geweer Totdat net die stilte oorbly, totdat net die stilte heers. Halala, ewig is ons Afrika. Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika Sasidjapolutjoloythina Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
Writer(s): Johannes Kerkorrel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out