Слова

Help my om Onderskeidelik te dink Met idees te speel Maar nie te aanvaar nie Ons praat mos net hier Donkerblom wat die maanlig verwyt Blink idees verantwoordelik geskink As die oseaan haar emosies wys nes ons Om groot te word Maar nie oud nie Soos dit koud word hier Verander my Perspektief Een vir een trek die golwe ons in Bombardeer ons gewete met vrees en plesier Want die son moet sak vir die maan om te skyn Lewe en liefde Wat is die geheim Om groot te word Maar nie oud nie Soos dit koud word hier Verander my Perspektief Kaalvoethuis met verf teen die muur Hard gewerk vir ons geld En net 'n bietjie plesier Met die somerson en sy geheime Als verdwyn Maar jy bly Om groot te word Maar nie oud nie Soos dit koud word hier Verander my Perspektief
Writer(s): Francois Christian Roux, Storm Opperman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out