Слова

Het jy al ooit geleer Hoe perspektief jou affekteer en Hoe die dinge wat saakmaak Langs die pad afdwaal en En almal jaag net tyd Almal jaag net geld maar ek is moeg om in Hierdie muur vas te kyk Kan ons vergewe en vergeet Van hierdie sameleweing Ons moet saamleef in Vrede Ek soek die onskuld van 'n kind Sonder om te dink hoe dit moet wees Kan ons net streef Het jy al ooit probeer Om jou voorafgestelde idees te ignoreer En die dinge wat saakmaak 'n kans te gee Want almal jaag net tyd En almal jaag net geld maar ons moet dieper as dit kyk Voor dit wegraak Kan ons vergewe en probeer Vir hierdie samelewing Ons moet saamleef in Vrede Ek soek die onskuld van 'n kind Sonder om te dink hoe dit moet wees Kan ons net streef Hoeveel keer sal ons nog struikel Hoeveel keer sal ons probeer Wanneer sal ons saamleef Waar sal dit gebeur Sodat ons kan streef Kan ons vergewe en probeer Vir hierdie samelewing Ons moet saamleef in Vrede Ek soek die onskuld van 'n kind Sonder om te dink hoe dit moet wees Kan ons net streef
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out