Видео
Elandré: предстоящие концерты
В составе
Похожие песни
Создатели
ИСПОЛНИТЕЛИ
Elandré
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Elandré
Композитор
ПРОДЮСЕРЫ И ЗВУКОРЕЖИССЕРЫ
Elandré
Продюсер
Ruan Graaff
Продюсер
Слова
Een aand, Maart maand, milieu
Jy't net een kyk gegee, nou's ek, nou's ek verleë
Dit sit, in my geheue
Sterk en 'n duidelike nee
Kon nie besef hoe jy tref
Hier's die waarheid, my onbekwaamheid
Om te verklaar laat my dink
Dis te veel om te deel
Kyk ek's eerlik, dis heerlik
Om jou te leer ken
Maar ek's in vir die wen
So ek vra meer van daai wonderlik
Daai elke liewe dag kan nie sonder dit
Heelnag, hou my vasgebind
Aan daai goue gesprekke
Jy's my hart se punt
Van nou af gaan ek waar jy gaan
Nog nooit was ek so naby aan
Vasmaak vir vir ewig saam
Wat 'n eer
Ek vra meer, ek belowe jou
Sal nooit in jou lewe jou besluit berou
As bewys, het ek vir jou
'N Hele liefdeslied gebou
So hou jy my geinspireerd
Mag jy altyd hiermee weet
Kyk wat jy nou laat gebeur, hier's ek weer
Opsoek na meer van, meer van jou
Moderasie is nie, dis nie
Een van my sterk punte nie
Ek's begeerig, traanvol en treurig
Dagdroom elke minuut, elke minuut
Oor hoe, ek jou geniet
Vat my hart, gratis verniet
Hier's die waarheid, my onbekwaamheid
Om te verklaar laat my dink
Dis te veel om te deel
Kyk ek's eerlik, dis heerlik
Om jou te leer ken
Maar ek's in vir die wen
So ek vra meer van daai wonderlik
Daai elke liewe dag kan nie sonder dit
Heelnag, hou my vasgebind
Aan daai goue gesprekke
Jy's my hart se punt
Van nou af gaan ek waar jy gaan
Nog nooit was ek so naby aan
Vasmaak vir vir ewig saam
Wat 'n eer
Ek vra meer ek belowe jou
Sal nooit in jou lewe jou besluit berou
As bewys het ek vir jou
'N Hele liefdeslied gebou
So hou jy my geinsprireerd
Mag jy altyd hiermee weet
Kyk wat jy nou laat gebeur, hier's ek weer
Opsoek na meer van, meer van jou
Writer(s): Elandré Schwartz
Lyrics powered by www.musixmatch.com