Видео

Hou Vas Jou Matras
Смотреть видео на песню «{artistName} — {trackName}»

В составе

Создатели

ИСПОЛНИТЕЛИ
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Исполнитель
МУЗЫКА И СЛОВА
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Композитор

Слова

Daar's net een ding van die Vrystaat, waarna ek verlang Dis die seunskoshuis op Kroonstad, se onderste gang In kamer 23, het ek gebly, saam die grootste kakmaker van die kontrei Hou vas jou matras want de Vos is weer los Hou vas jou matras want de Vos is weer los Henno de Vos, bly naby aan Steynsrus En sy pa en sy ma, aanvaar hom soos hy is Naby die badkamer aan die einde van die gang Hang 'n bloedrooi gedaante, hulle noem hom 'n brandslang Rustig staan jy op, niks gaan mos gebeur En sodra jy op die toilet sit gaan niks vir Henno keer Hou vas jou matras want de Vos is weer los Hou vas jou matras want de Vos is weer los Henno de Vos, bly naby aan Steynsrus En sy pa en sy ma, aanvaar hom soos hy is Ou de Vos is 'n bliksem, almal weet dit hier Van muis tot meerkat biltong, deel hy met plesier Maar voor jy daaraan eet, hier lê die geheim Laat hy eers daaraan proe, dan wen jy dalk sy game Hou vas jou matras want de Vos is weer los Hou vas jou matras want de Vos is weer los Henno de Vos, bly naby aan Steynsrus En sy pa en sy ma, aanvaar hom soos hy is Henno de Vos, bly naby aan Steynsrus En sy pa en sy ma, aanvaar, aanvaar hom soos hy is
Writer(s): Wessels Robb Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out