Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Lyrics

Lyrics

[Verse 1]
Ek laaik in jou pantoffels
Laaik jou in pajamas
Jy lyk so sexy
As jy deur die slaap is
Jy moet nou wakker word
Want die son trek water
Wie gaan die koffie maak?
Dit word al hoe later
[Chorus]
My kombers
My kombers en baby jou matras
Ek hou jou vas
Oh-oh, my kombers
My kombers en baby jou matras
Stop daai wekker
Daai wekker op die kas
Oh-oh
[Verse 2]
Ek is jou teddybeer
Laaik hoe jy my vas hou
Herriner my net weer
Dink jy jy kan by hou?
Ons moet nou wakker word
Want die son trek water
Wie gaan die bed opmaak?
Dit kan wag tot later
[Chorus]
My kombers
My kombers en baby jou matras
Ek hou jou vas
Oh-oh, my kombers
My kombers en baby jou matras
Stop daai wekker
Daai wekker op die kas
Oh-oh
Oh-oh
[Chorus]
My kombers
My kombers en baby jou matras
Ek hou jou vas
Oh-oh, my kombers
My kombers en baby jou matras
Stop daai wekker
Daai wekker op die
[Chorus]
My kombers
My kombers en baby jou matras
Ek hou jou vas
Oh-oh, my kombers
My kombers en baby jou matras
Stop daai wekker
Daai wekker op die
[Chorus]
My kombers
My kombers en baby jou matras
Ek hou jou vas
Oh-oh, my kombers
My kombers en baby jou matras
Stop daai wekker
Daai wekker op die kas
Written by: Gerhard Steyn
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...