Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Gerhard Steyn
Lead Vocals
Liezel Pieters
Background Vocals
Ruan Graaff
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Gerhard Steyn
Songwriter
Bernd Meinunger
Songwriter
Karen Van Haaren
Songwriter
Leonie Bridges
Songwriter
Tony Hendrik
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Gerhard Steyn
Producer
Ruan Graaff
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Deon Dee
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Jy's diesel deur my are, jy's weerlig in my bloed
Verlief op jou as die son sak op die ou plaas stoep
Jy's daai eerste koue bier na 'n lang dag by die werk
Dra blou jeans, loop kaalvoet, jou arms om my sterk
[Verse 2]
Ek wil aan jou vertel
Maar ek dink tog jy weet dit wel
[Verse 3]
Ek reik na die sterre niks is ooit vir ons te vêr nie
Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want jy is my hele lewe
Ek wil aan jou vertel
Maar ek dink tog jy weet dit wel
Jy is my lewe
[Verse 4]
Jy's daai ou country song op 'n Saterdagaand
Arms styf om jou lyf en ek vat jou vir 'n dans
Ek weet nie wat dit is nie maar dis wat jy doen aan my
Oh-oh
[Verse 5]
Ek wil aan jou vertel
Maar ek dink tog jy weet dit wel
[Verse 6]
Ek reik na die sterre niks is ooit vir ons te vêr nie
Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want jy is my hele lewe
Ek wil aan jou vertel
Maar ek dink tog jy weet dit wel
Jy is my lewe
[Verse 7]
Sal ek tot hoog daarbo kan kom
En dan verby tot by die son
Waar ek elke dag
Tot laat in die nag
Vir liefde wag
[Verse 8]
Ek reik na die sterre niks is ooit vir ons te vêr nie
Liefde in my lewe laat my ook op vlerke swewe
Iets om na te strewe want jy is my hele lewe
Ek wil aan jou vertel
Maar ek dink tog jy weet dit wel
Jy is my lewe
Jy is my lewe
Jy is my lewe
[Verse 9]
Ons beste dae lê voor my ding al is 'n Maandag blou
Die Here het my jou gegee so hy moet tog van my hou
Ek wil aan jou vertel
Maar ek dink tog jy weet dit wel
Jy is my lewe
Written by: Bernd Meinunger, Gerhard Steyn, Karen Van Haaren, Leonie Bridges, Tony Hendrik