album cover

N1

323Pop2015
album cover
N1 was released on September 7, 2015 by Ampie du Preez Songs as a part of the album Niks En Niemand
ReleasedSeptember 7, 2015
LabelAmpie du Preez Songs
LanguageEnglish
BPM119
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Groet my voor jy gaan
Laat weet my as jy daar is
Stuur vir my 'n email
Wat sĂȘ dat jy my mis
En tel my in die strepe
Op jou pad
[Verse 2]
Maar werk maar net mooi met my hart wat jy
Saam met jou vat
[Chorus]
As ek verlang dan troos ek myself
Jy sit net onder in die straat
Oe en ek sit hier bo maar my hart is by jou
Aan die punt van die N1 in die Kaap
Hier vanuit Jo'burg is afstand
Ja die laaste ding wat ek jou wil gee
So ek stuur maar 'n pakkie en 'n soen
Aan my liefling by die see
[Verse 3]
Laai vir my 'n pakkie af daar by 48 Kaatjiestraat
En bel gerus na middernag as jy bang is en met my wil praat
En Sondae middae stort ek wel 'n traan
Duisend myl uitmekaar kyk ons saam na
Die omnibus van Sewende Laan en
[Chorus]
As ek verlang dan troos ek myself
Jy sit net onder in die straat
Oe en ek sit hier bo maar my hart is by jou
Aan die punt van die N1 in die Kaap
Hier vanuit Jo'burg is afstand
Ja die laaste ding wat ek jou wil gee
So ek stuur maar 'n pakkie en 'n soen
Aan my liefling by die see
[Bridge]
Elke keer as jy hier weggaan
Veg ek om my behou
Want sodra jy weg is is my lyf nog warm
Maar my hart voel koud en
[Chorus]
As ek verlang dan troos ek myself
Jy sit net onder in die straat
Oe en ek sit hier bo maar my hart is by jou
Aan die punt van die N1 in die Kaap
Hier vanuit Jo'burg is afstand
Ja die laaste ding wat ek jou wil gee
So ek stuur maar 'n pakkie en 'n soen
Aan my liefling by die see
Stuur maar 'n pakkie en 'n soen
Aan my liefling by die see
Stuur maar 'n pakkie en 'n soen
Aan my liefling by die see
Written by: Ampie

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...