album cover
Man Van Staal
2,831
Pop
Man Van Staal was released on March 10, 2014 by Hit Factory Records as a part of the album Wat Die Hart Van Vol Is
album cover
Release DateMarch 10, 2014
LabelHit Factory Records
LanguageDutch
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM96

Credits

Lyrics

Draai my hart toe pak hom weg en sluit hom toe
Dis iets wat ek vir jare lank al doen
Maar jy weet hoe ek rerig oor jou voel
Jy weet wat ek dink en ek bedoel
Elke druppel liefde wat jy spoel oor my
Maak my 'n bietjie sagter
Maak die liefde in my wakker
Ek is 'n man van staal wat vir jou val
Net soos in die stories het ek niks kragte oor nie
Maak my bietjie beter
Maak my hart van liefde seker
Ek is 'n man van staal wat vir jou val
Net soos in 'n storie al my kragte verloor hier by jou
Draai die sleutel haal hom uit en maak hom oop
Vir die eerste keer in jare het ek hoop
Want ek weet hoe jy rerig oor my voel
En ek sien wat jy sĂȘ en wat jy bedoel
Elke druppel liefde wat jy spoel oor my
Maak my 'n bietjie sagter
Maak die liefde in my 'n wakker
Ek is 'n man van staal wat vir jou val
Net soos in die stories het ek niks kragte oor nie
Maak my bietjie beter
Maak my hart van liefde seker
Ek is 'n man van staal wat vir jou val
Net soos in 'n storie al my kragte verloor hier by jou
Daar is niemand anders wat dit al kon doen
Al my mure afgebreek met net 'n soen
Elke bietjie liefde wat jy spoel oor my
Maak my 'n bietjie sagter
Maak die liefde in my 'n wakker
Ek is 'n man van staal wat vir jou val
Net soos in die stories het ek niks kragte oor nie
Maak my bietjie beter
Maak my hart van liefde seker
Ek is 'n man van staal wat vir jou val
Net soos in 'n storie al my kragte verloor hier by jou
Mmm net soos in die stories
Hierdie man van staal hoort hier by jou
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_outô€†„ copyô€…ô€‹Č

Loading...