Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Dan E Orton
Dan E Orton
Composer
Daniel Smyers
Daniel Smyers
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Jaco Odendaal
Jaco Odendaal
Producer

Lyrics

Dis soos 'n suikersoet soen in die more Droom verlore 'N Wonder bo wonder Werk soos die hitte van die somer Warmer as warm Ek smelt in jou hande Die nommer 1 wat ek sien Jy weet jy is meer as 'n 10 Ek weet ek sal jou nooit kan verdien Dis net kwessie van tyd Dan gaan ek jou date Oho o ho want 'n girl soos jy Oho o ho is te goed vir my Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys Jou naam hier op my hart soos 'n tatoo skryf Oho o ho want 'n girl soos jy Oho o ho is soos goud vir my Baby jy is myne voor die klok gaan slaan Hierdie skoen gaan pas Trek hom aan Trek hom aan Jy maak golwe op die water En jy trek my nader Hoor jy my hartklop Tik hier soos 'n tydbom Draai my om jou pinkie Om en om op die dansvloer Ek dink dis tyd dat ons soen Ek het nou alles gedoen Ja girl jy weet dis vir ons bedoel Dis net 'n kwessie van tyd Dan gaan ons twee date Oho o ho want 'n girl soos jy Oho o ho is te goed vir my Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys Jou naam hier op my hart soos 'n tatoo skryf Oho o ho want 'n girl soos jy Oho o ho is soos goud vir my Baby jy is myne voor die klok gaan slaan Hierdie skoen gaan pas Trek hom aan Trek hom aan Jy weet ek kan nie sonder jou Ek kan nie sonder jou nie
Writer(s): dan e orton Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out