Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Lyrics
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Jaco Odendaal
Jaco Odendaal
Producer

Lyrics

Jou hare bruin jou oë so blou Ek hou van blou Ek hou van jou Skielik maak my wêreld sin Jy pas so mooi daar binne-in Nie dat ek dit so beplan nie Ek wil nie sonder jou aangaan nie Geen woorde wat jou kan beskryf Jou lag, jou hart, perfekte lyf Mooier as die horison Ek is verlief en dis hoekom Van nou af kan jy met my toor Ek het klaar my hart by jou verloor Ek wens die tyd wil nou stilstaan Stop, wag, bly nog 'n bietjie Stywer vas wil ek jou langer hou Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly Stop, wag, bly nog 'n bietjie Jy't al klaar my hart gesteel vir jou Sal jy wag vir my, kyk na my, by my bly Dis so maklik om jou lief te hê Jou stem is sag, jou lippe rooi Ek hou van rooi En jy's so mooi Daar's niks wat met jou vergelyk Ek kan nie ophou vir jou kyk Dis nie dat ek hieroor wil kla nie Maar ek het nie hiervoor gevra nie. Ek wens die tyd wil nou stilstaan Ag skuif tog net so bietjie nader Jy weet eks mal oor jou En ek sal jou vir altyd lief kan hê
Writer(s): Niel Schoombie, Brendan Peyper Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out