Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
Robin Kielly
Robin Kielly
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Stel my voor Aan die blou oog nooi wat haar wimpers so gooi Sit jy links voor Ons kan cruise deur die nag, die radio's sag Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon verder sou kom Los almal ons stom, wat moet ek Wat moet ek doen om jou weer te soen Alles te doen wat ons nog wou doen Insomnia Slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry Insomnia Slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry Droom oor hoe ek jou gaan kry Gee my net 'n loer Na die blou oog nooi wat haar bene so gooi op die dans vloer Dis net ek en jy en ons gaan so bly Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon verder sou kom Los almal ons stom, wat moet ek Wat moet ek doen om jou weer te soen Alles te doen wat ons nog wou doen Insomnia Slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry Insomnia Slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry Droom oor hoe ek jou gaan kry Insomnia Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon verder sou kom Los almal ons stom, wat moet ek Wat moet ek doen om jou weer te soen Alles te doen wat ons nog wou doen Insomnia (Insomnia) Slapelose nagte soek jou in die aande soekend na jou lyf by my Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry (Soek jou lyfie by my) Insomnia Slapelose nagte soek jou in die aande wil nie langer wakker bly Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry Droom oor hoe ek jou gaan kry Insomnia
Writer(s): Brendan Peyper, Don Kelly, Niel Schoombee, Stephan Van Huyssteen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out