Lyrics

Tussen fynbos tussen vlaktes Hier le my hart le my gedagtes Hier le die spore van my hart wat roep na jou Van my hart wat roep na jou Al die verlate kronkel paaie Hier le my hart se baie draaie Hier le die spore van my hart wat soek na jou Van my hart wat soek na jou Al wat ek weet is my hart sal nie kan rus nie Al wat ek weet is my hart soek na jou En ek weet dit maak seer Om asem te haal sonder jou Om asem te haal sonder jou Kan jy sien ek kry seer elke keer As ek probeer om asem te haal sonder jou Om asem te haal sonder jou Om asem te haal sonder jou Kan jy sien ek kry seer elke keer As ek probeer om asem te haal sonder jou Tussen iewers tussen nerens Hier le my hart wat soek na erens Hier le die soeke van my hart wat soek na jou Van my hart wat roep na jou Al die verlate kronkel paaie Hier le my hart se baie draaie Hier le die spore van my hart wat soek na jou Van my hart wat soek na jou AL wat ek weet is my hart sal nie kan rus nie Al wat ek weet is my hart soek na jou En ek weet dit maak seer Om asem te haal sonder jou Om asem te haal sonder jou Kan jy sien ek kry seer elke keer As ek probeer om asem te haal sonder jou Al wat ek weet Al wat ek weet Is my hart kry seer Al wat ek weet is my hart sal nie kan rus nie Al wat ek weet is my hart soek na jou En ek weet dit maak seer Om asem te haal sonder jou Om asem te haal sonder jou Kan jy sien ek kry seer elke keer As ek probeer om asem te haal sonder jou Om asem te haal sonder jou Om asem te haal sonder jou As ek probeer om asem te haal sonder jou
Writer(s): Potgieter Cordelia Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out