Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Sean Butler
Sean Butler
Composer

Lyrics

Ek kan nie wag om jou vanaand te bel Kan nie wag dat jy die foon optel Kan nie wag om weer jou stem te hoor nie Jy is alles wat my siel wou hê Jy is alles wat my hart wil sê Jy is alles en nog meer, vir my Maar jy't vergeet Lyk my, jy't vergeet Ek gee jou emmers vol liefde Maar jy loop en mors Jy loop en mors Jy mors met my Ek gee jou emmers vol liefde Maar jy loop en mors Jy loop en mors Jy mors met my Ek kyk na jou en dink aan kinders hier Kyk na jou en wat my ma sou sê Kyk na jou en weet, jy is my toekoms Nou ek en jy kan saam die paadjie loop Ek en jy kan saam 'n huisie koop Ek en jy het niemand anders nodig nie Maar jy't vergeet Lyk my, jy't vergeet Ek gee jou emmers vol liefde Maar jy loop en mors Jy loop en mors Jy mors met my Ek gee jou emmers vol liefde Maar jy loop en mors Jy loop en mors Jy mors met my Ooral om jou en my siel vat liefde Op die grond en jy draai al weer weg van my Ek gee jou emmers vol liefde Maar jy loop en mors Jy loop en mors Jy mors met my Ek gee jou emmers vol liefde Maar jy loop en mors Jy loop en mors Jy mors met my Jy mors met my
Writer(s): Brendon Marc, Butler Sean, Louw Nicholis, Kleinhans Ernst Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out