album cover
Anderkant
2,327
Pop
Anderkant was released on September 16, 2016 by Select Musiek as a part of the album Die Aandblom 13
album cover
Release DateSeptember 16, 2016
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM86

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Arno Carstens
Arno Carstens
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Composer
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Producer

Lyrics

[Verse 1]
In die kar, in die nuus, op die radio
In die ry, in die mall, in die Pick 'n Pay
En op die strand waai die wind my woorde weg
Sit op die stoep tot laat
[PreChorus]
As die lig in die skemer in die aand verdwyn
En die donker oor my spoel
Skryf ek nog 'n liedjie om beter te voel
En ek wonder wat jy doen
[Chorus]
En aan die anderkant
Van die baai het jy 'n huis
En as die liggies brand
Weet ek daar's iemand tuis
[Verse 2]
My hele lewe lank in 'n band gejol
Die lyne van die pad deur die land gevolg
En op die strand waai die wind my woorde weg
Sit in die hotel tot laat
[PreChorus]
En as die lig in die skemer in die aand verdwyn
En die donker oor my spoel
Skryf ek nog 'n liedjie om beter te voel
En ek wonder wat jy doen
[Chorus]
En aan die anderkant
Van die baai het jy 'n huis
En as die liggies brand
Weet ek daar's iemand tuis
[PreChorus]
En as die lig in die skemer in die aand verdwyn
En die donker oor my spoel
Skryf ek nog 'n liedjie om beter te voel
En ek wonder wat jy doen
[Chorus]
Aan die anderkant
Aan die anderkant
[Bridge]
In jou oë
Jou somer skouers blink
Jou hare
Is terug geborsel
En jy is besig om dit vas te bind
Jou sonbrille vang
Vir 'n oomblik die sonlig
[Chorus]
En aan die anderkant
Van die baai het jy 'n huis
En as die liggies brand
Weet ek daar's iemand tuis
[PreChorus]
En as die lig in die skemer in die aand verdwyn
En die donker oor my spoel
Skryf ek nog 'n liedjie om beter te voel
En ek wonder wat jy doen
[Chorus]
Aan die anderkant
Van die baai het jy 'n huis
En as die liggies brand
Weet ek daar's iemand tuis
Written by: Fred den Hartog, Hunter Kennedy
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...