Credits
PERFORMING ARTISTS
Arno Carstens
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Arno Carstens
Lyrics
Fred den Hartog
Composer
Hunter Kennedy
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Fred den Hartog
Producer
Lyrics
Elke Maandag stuur ons ruikers rond
Elke Woensdag verswelg 'n maat
Elke Donderdag begin dit donker raak
En 'n Vrydag is dit 'n wintershaat
Hierdie Saterdag kom dit vroeg, my dier
Hy's soos 'n virus op 'n volmaan, skuur
Al my rowe van die wonde af
Tot in 'n donker put wat niks verwit
En as die aand blom, bars ons los
En as die aand blom, bars ons los
En dan baklei ons litte los
Familie, familie in polisiehande
Familie, familie in polisiehande
Hand aan hand skryf ons hierdie boek weer
Ek sit 'n goodluck soen op jou voorkop seun
Sit 'n goodluck soen op jou banknoot mamma
Mooi wees familie as die winter bloei
Saamspan familie as die lente gloei
Maar as die aand blom, bars ons los
En as die aand blom, bars ons los
O, baklei litte los
Familie, familie in polisiehande
Familie, familie in polisiehande
Hand aan hand skryf ons hierdie boek weer
Klipgooi, ons gaan ripples op die dam ontplooi
Herfsblare saam op die hoewe strooi
Kalmeer, ons gaan harder probeer
Kalmeer, kalmeer, ons gaan harder probeer
En daar's 'n maanskyn wat op die water lĂȘ
O, my hart skyn en my brandewyn
Kalmeer, kalmeer, ons gaan harder probeer
En as die aand blom, bars ons los
En as die aand blom, bars ons los
O, dan baklei ons litte los
Familie, familie in polisiehande
Familie, familie in polisiehande
Familie, familie in polisiehande
Familie, familie in polisiehande
Familie, familie in polisiehande
Hand aan hand skryf ons hierdie boek weer, boek weer
Skryf ons hierdie boek weer, boek weer
Skryf ons hierdie boek weer, boek weer
Skryf ons hierdie boek weer, boek weer
Skryf ons hierdie boek weer
Written by: Arno Carstens, Fred den Hartog, Hunter Kennedy