album cover
Cleopatra
4,094
Country
Cleopatra was released on February 21, 2014 by Select Musiek as a part of the album Harte Van Goud
album cover
Release DateFebruary 21, 2014
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM127

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics, Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics, Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics, Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Pierre Smith
Pierre Smith
Producer
Alli Heyns
Alli Heyns
Producer
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer

Lyrics

Ek het baklei om hier te wees
Al was ek somtyds bang,
Het ek my man gestaan
Partykeer het ek Bloed gesweet
Maar nou is als in plek,
My lewe is perfek.
Maar soos Adam en Eva, Simson, Delillah
Kan versoeking n man laat lei
Met jou bloedrooi lippe, verbode vrugte
Gaan jy my nog onder kry.
Niemand kan vir my verlei nie
Nie soos jy nie, My Cleopatra.
Jys in beheer
Oor n man wat begeer
Niemand kan vir my laat voel nie
Nie soos nou nie, My Cleopatra
Ek gee my oor
Wie gaan wen, wie verloor
Cleopatra jy
Gaan my nog onderkry
En soos n rots wat sal bly staan
Soos n skip se anker in die oseaan
Ek het alleen geluk gevind
Daar was nie kettings, wat my hande vas kon bind
Maar soos Adam en Eva, Simson, Delilah
Kan versoeking n Man laat lei
Met jou bloedrooi lippe, verbode vrugte
Gaan jy my nog onderkry
Niemand kan vir my verlei nie,
Nie soos jy nie, My Cleopatra
Jys in beheer
Oor n Man wat begeer
Niemand kan vir my laat voel nie
Nie soos nou nie, My Cleopatra
Ek gee my oor
Wie gaan wen, wie verloor
Cleopatra jy
Gaan my nog onderkry
Maar vir jou sal ek op my kniee val
Ek sal smeek vir meer,
My laaste hartklop is net joune
Maar vir jou sal ek op my hande dra
As jy my net vra
Ek sal veg vir jou, tot aan die einde
Niemand kan vir my verlei nie
Nie soos jy nie, My Cleopatra
Jys in beheer
Oor n man wat begeer
Niemand kan vir my laat voel nie
Nie soos nou nie, My Cleopatra
Ek gee my oor
Wie gaan wen, wie verloor
Cleopatra jy
Cleopatra jy
Gaan my nog onderkry.
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...