Lyrics

Gistraand se party is oor en uit Die son begin oor die berge kruip En die wiele draai - ja, die wiele draai Vanaand begin ons weer van voor Ons hou aan soek, ja, oor en oor En my hart is vol - jan my hart is vol Gaan dit hier wees waar ek jou gaan kry Gaan die voeltjies vanaand weer koring sny Hokaai stoppie lorrie, dis hier waar ek vanaand wil bly Hokaai stoppie lorrie, vanaand is dit net ek en jy Hokaai stoppie lorrie, bring al jou pelle saam Hokaai stoppie lorrie, ons gaan dans dat die stof so staan Bokka, lyk so mooi vanaand Daar's daai girl van gister aand En my hart is vol - ja, my hart is vol Dit gaan hier wees waar ek jou gaan kry Vanaand gaan ons twee koring sny Hokaai stoppie lorrie, dis hier waar ek vanaand wil bly Hokaai stoppie lorrie, vanaand is dit net ek en jy Hokaai stoppie lorrie, bring al jou pelle saam Hokaai stoppie lorrie, ons gaan dans dat die stof so staan ... Hokaai stoppie lorrie, dis hier waar ek vanaand wil bly Hokaai stoppie lorrie, vanaand is dit net ek en jy Hokaai stoppie lorrie, dis hier waar ek vanaand wil bly Hokaai stoppie lorrie, vanaand is dit net ek en jy, ek en jy, ek en jy Hokaai stoppie lorrie, bring al jou pelle saam Hokaai stoppie lorrie, ons gaan dans dat die stof so staan Hokaai stoppie lorrie
Writer(s): Don Kelly, Marc Brendon, Fredi Nest, Ray Dylan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out