Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Karen Zoid
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Karen Zoid
Songwriter
Schalk Van Der Merwe
Songwriter
Lyrics
Ek weet nie waar ek woon nie
Ek het my naam vergeet
Ek weet nie wie ek ken nie, oh
Wie weet, wat ek weet
Ek kyk op na die sterre
Ek soek vir 'n apteek
Ek luister na die klanke van my hart
In my hart
In my hart wag ek
Ek is 'n illusie
Ek's 'n dowwe lig
Jy hardloop weer die vlaktes in
Wanneer jy moet vlug
'n Tydelike skuiling in 'n vriendlike gesig
Sal jy hier bly by my?
Sal jy hier bly by my?
Bly by my
Bly by my
Bly by my
Vanaand
Jy staar na die gate
Op die knieƫ van my jeans
Maar dis nie van al die buk nie
Dit is om vir iets so gesien
So bedien
Bly by my
Bly by my
Bly by my
Vanaand
Bly by my
Bly by my
Sal jy bly by my?
Sal jy bly by my?
Sal jy by my?
Sal jy bly by my?
Sal jy bly by my?
(Sal jy bly by my?)
Oh, baby, baby, baby, baby, baby
(Sal jy bly by my vanaand?
Sal jy bly by my?)
Oh, baby, baby, baby, baby, baby
(Sal jy bly by my vanaand?)
Written by: Karen Zoid, Schalk Van Der Merwe


