album cover
Sonvanger (Live)
On Tour
album cover
Sonvanger (Live) was released on September 18, 2015 by Just Music as a part of the album Republiek Van Zoid Afrika, Vol. 2
September 18, 2015
LabelJust Music
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag?
[Verse 2]
Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
Waar is stil in die hoeke in die koue seisoen
Sien jy wat die wind en die reën aan my doen?
[Chorus]
Sonvanger, ek vra jou mooi
Laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger, laat my verstaan
Hoe 'n somer sal my sien en die nuut kan verdwyn
Laat hom skyn
[Verse 3]
Kyk of jy vir my son kan kry
Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
Kyk of jy vir my die son kan steel
Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
[Chorus]
Sonvanger, ek vra jou mooi
Laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger, laat my verstaan
Hoe 'n somer sal my sien en die nuut kan verdwyn
Laat hom skyn
[Verse 4]
Pie Jesu
Pie Jesu
Pie Jesu
Pie Jesu
[Verse 5]
Qui tollis peccata mundi
Dona eis requiem
Dona eis requiem
[Outro]
Bring 'n bietjie lig, vir die draaie op my pad
En 'n handjie vol strale vir donker in my hart
Written by: Valiant Swart
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...