album cover
Hanne
31
Pop
Hanne was released on April 10, 2017 by Fine Tune Records as a part of the album Katrina Dis 'n Manne Ding
album cover
Release DateApril 10, 2017
LabelFine Tune Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM123

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wynand Strydom
Wynand Strydom
Performer
COMPOSITION & LYRICS
David Kramer
David Kramer
Songwriter

Lyrics

Kyk die hanne die, die twee hanne van my
Wa' het ek die twee hanne gekry
Kyk die hanne die, die twee hanne van my
Die hanne raak oud, maar is nog nie fout
Met die hanne van 'n ouman Jannie
Kyk die hanne die, hulle't hard gewerk
Grootmaak hanne die, kan bid innie kerk
Kyk die hanne die hulle't te lank gewerk
Die hanne is hard, die hanne kan sla't
Die hanne van 'n ouman Jannie
Lalalala lalalalala lalalalala lalalalala
Kyk die palms van my was mos nooit vol geld
Hier loop die toekoms verby, dis paadjies deurie veld
Kyk die hanne van my, hulle ken net nie geld
Klop aan die deure, dis net ons bure
Die hanne van 'n ouman Jannie
Kyk die hanne die, die twee hanne van my
In my jonge dae het hulle lekker baklei
Kyk die hanne die, die twee hanne van my
Die hanne regeer, het hulle gestreel
Die hanne van 'n ouman Jannie
Die hanne van 'n ouman Jannie
Die hanne van 'n ouman Jannie
Die hanne van 'n ouman Jannie
Written by: David Kramer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...