album cover
Kamer 4
89
Singer/Songwriter
Kamer 4 was released on June 21, 2017 by Herman Kleinhans Musiek as a part of the album Kamer 4
album cover
AlbumKamer 4
Release DateJune 21, 2017
LabelHerman Kleinhans Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM77

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Songwriter

Lyrics

Ek weet
Ek weet dat ek soms dalk snork
En ek′s anders as die man in jou kop
Maar ek is bereid
Om myself
Om myself toe te wei
Om jou werklik te verstaan
Gun my net die kans
Ek sal nooit
Jou mond vergeet nie jou glimlag was so aansteeklik
Ek sal nooit
Jou woorde vergeet nie ek hoop nie jy is 'n rassis nie
Maar my antwoord was toe nee en jy het gereageer met
′n Stywe druk en 'n sagte soen
Ek onthou jy gelukkig lyk met daai groen oë wat deur my kyk
Ek dink ons het mekaar dadelik verstaan
In kamer 4
In kamer 4
Op die eerste aand
Het jy my alreeds gehad
Daar by Hangklip toe jy jou sonbril
Met die laaste lig afhaal
Jy het toe ook
Saam met 'n lied gesing
En net daar toe breek jou oë
In my wese in
Ek sal nooit
Jou mond vergeet nie jou glimlag was so aansteeklik
Ek sal nooit
Jou woorde vergeet nie ek hoop nie jy is 'n rassis nie
Maar my antwoord was toe nee en jy het gereageer met
′n Stywe druk en 'n sagte soen
Ek onthou jy gelukkig lyk met daai groen oë wat deur my kyk
Ek dink ons het mekaar dadelik verstaan
In kamer 4
In kamer 4
Ek sou jou mond nooit vergeet nie jou glimlag was so aansteeklik
Written by: Herman Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...