album cover
Grense
64
Singer/Songwriter
Grense was released on June 21, 2017 by Herman Kleinhans Musiek as a part of the album Kamer 4
album cover
AlbumKamer 4
Release DateJune 21, 2017
LabelHerman Kleinhans Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM76

Credits

PERFORMING ARTISTS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Ek wens ek het geweet om te doen
Jy sê ek moet ontspan maar ek dink jy mal, ek sal
Eerder die see invaar
[Verse 2]
Ek wil net gaan kyk wat daar aangaan
Ek voel niks vir die groenheid aan hierdie kant nie
Ek dink ek sal vir eers moet baai sê
[Bridge]
Wat presies is dit wat ons hier hou
Ek staan stil en tog voel dit asof ek verdwaal het
Wysies bly dieselfde
Van godsverlate plekke tot by helde
Ek voel ek moet hulle almal sien en ontmoet
[Chorus]
Ekke gaan my tasse pak en aarde aanvat dag vir dag
Ek is moeg om uit te mis ek is moeg vir hierdie klug
Wat gaan hier aan?
Ek gaan hierdie hoofstuk afsluit en 'n nuwe een skryf onder 'n ander maan
Ek gaan grense oorsteek
En grense afbreek
[Verse 3]
Hoekom het daai skadu ons gevang?
Dit is koud en ek weet ek mag dalk verlang
Maar ek bang dat hierdie stof my insluk
[Verse 4]
Voor ek met eerlikheid kan sê
Dat ek alles het wat ek wil hê
Is dit te veel gevra, ek wonder
[Bridge]
Wat presies is dit wat ons hier hou?
Ek staan stil en tog voel dit asof ek verdwaal het
Wysies bly dieselfde
Van godsverlate plekke tot by helde
Ek voel ek moet hulle almal sien en ontmoet
[Chorus]
Ekke gaan my tasse pak en aarde aanvat dag vir dag
Ek is moeg om uit te mis ek is moeg vir hierdie klug
Wat gaan hier aan?
Ek gaan hierdie hoofstuk afsluit en 'n nuwe een skryf onder 'n ander maan
Ek gaan grense oorsteek
En grense afbreek
[Chorus]
Ekke gaan my tasse pak en aarde aanvat dag vir dag
Ek is moeg om uit te mis ek is moeg vir hierdie klug
Wat gaan hier aan?
Ek gaan hierdie hoofstuk afsluit en 'n nuwe een skryf onder 'n ander maan
Ek gaan grense oorsteek
En grense afbreek
Grense oorsteek
En grense afbreek
Grense oorsteek
En grense afbreek
Grense oorsteek
En grense afbreek
Written by: Herman Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...