Lyrics

Onthou gesigte name en idees Vergeet van tv en lees Leef vandag en dink aan more Las seisoene met glimlagte Want die somer en winter het lankal opgeraak Kyk net na die golwe Terwyl die donker wolke dans Vergeet van die menslike dier En leef vir die vredevolle natuur Onthou die bome die son en die maan Sal lankal na mense vergaan Want die somer en winter het lankal opgeraak Kyk net na die golwe Want die somer en winter het lankal opgeraak Kyk net na die golwe Terwyl die donker wolke dans Ja die somer en winter het lankal opgeraak Kyk net na die golwe Terwyl die donker wolke dans Wat as die wind meer knope dra Wat as die son meer water vra Ek dink ons is al reeds te laat Ja die somer en winter het lankal opgeraak Kyk net na die golwe Ja die somer en winter het lankal opgeraak Kyk net na die golwe Terwyl die donker wolke dans
Writer(s): E Swiegers Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out