album cover
Bruid
album cover
Bruid was released on September 15, 2017 by Anders as a part of the album Bruid
AlbumBruid
September 15, 2017
LabelAnders
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Gemaak in U beeld
Gesalf deur U gees
Dit is wie ek is
Dis hoe U my sien
[Verse 2]
Geskryf in U hand
My naam in U palm
Dit is wie ek is
Dis hoe U my sien
[Chorus]
Ek wil U bruid wees
Witter as die sneeu
Gewas in U kosbare bloed
U bruid, U bruid wag op U
[Chorus]
Ek wil U bruid wees
Witter as die sneeu
Gewas in U kosbare bloed
U bruid, U bruid wag op U
[Verse 3]
Gemaak in U beeld
Gesalf deur U gees
Dit is wie ek is
Dis hoe U my sien
[Verse 4]
Geskryf in U hand
My naam in U palm
Dit is wie ek is
Dis hoe U my sien
[Chorus]
Want ek wil U bruid wees
Witter as die sneeu
Gewas in U kosbare bloed
U bruid, U bruid wag op U
[Chorus]
Ek wil U bruid wees
Witter as die sneeu
Gewas in U kosbare bloed
U bruid, U bruid wag op U
[Verse 5]
Meer as als wil ek net weet
Dat my lewe U naam eer
Meer as als wil ek net weet
Dat my lewe U naam eer
Meer as als wil ek net weet
Dat my lewe U naam eer
Meer as als wil ek net weet
Dat my lewe U naam eer
[Chorus]
Ek wil U bruid wees
Witter as die sneeu
Gewas in U kosbare bloed
U bruid, U bruid wag op U
[Chorus]
Ja, ek wil U bruid wees
Witter as die sneeu
Gewas in U kosbare bloed
U bruid, U bruid wag op U
[Chorus]
Ek wil U bruid wees
Witter as die sneeu
Gewas in U kosbare bloed
U bruid, U bruid wag op U
Oh U bruid, U bruid wag op U
Oh-oh U bruid, U bruid wag op U
[Verse 6]
Gemaak in U beeld
Gesalf deur U gees
Dit is wie ek is
Dis hoe U my sien
Written by: Lindi Delport, Wynand Delport
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...