Lyrics

Ek was ses toe het ek my pa gevra of ek eendag 'n Baard gaan dra, want dan word hierdie seuntjie mos 'n man Maar pa het net sy sy kop geskud en op sy kniee Langs my kom sit, gesê dat ek eers eendag sal verstaan Ja, dis die dag wat jy oor iemand voel wat jy jou lewe voor sal Gee en dis die dag as jy opreg bedoel wanneer jy hierdie woorde sê Ek sal dit uitbasuin Ja, dit is geen geheim Ek sal jou dra op my hande, dra op my hande voor jy vra En dan is jy 'n man Ek het lank gewag vir daai gevoel Gedink dis nie vir my bedoel Mense het gekom en mense het gegaan, Maar ek het my kop geskud en eh het net voor jou gaan sit Ja gesê en nou is ek jou man Ja, dis die dag wat jy oor iemand voel wat jy jou lewe voor sal Gee en dis die dag as jy opreg bedoel wanneer jy hierdie woorde sê Ek sal dit uitbasuin Ja, dit is geen geheim Ek sal jou dra op my hande, dra op my hande voor jy vra En dan is jy 'n man
Writer(s): Adolf Vorster, Don Kelly, Ray Dylan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out