Music Video

Music Video

Credits

Lyrics

[Verse 1]
10 000 myl het ek al vêr geloop
10 000 vrae het ek die wêreld gevra
En ek wonder
Wanneer sal ek al die antwoorde tog kry
[Verse 2]
10 000 myl het ek geloop
10 000 vrae het ek gevra
10 000 myl
[Verse 3]
10 000 mense het my raad gegee
10 000 kon ook nie die antwoorde gee
En ek wonder
Wanneer sal ek al die antwoode tog kry
[Verse 4]
10 000 mense het raad gegee
10 000 onbeantwoorde vrae
10 000 myl
[Chorus]
Ek soek na jou, is jy die regte een?
Is daar iemand in die wêreld net vir my?
Waar is liefde en waars geluk?
Wie gaan my nou help om dit te vind?
10 000 myl sal ek nog loop
10 000 vrae sal ek nog vra
Om jou te vind
[Verse 5]
10 000 keer het ek my kop gestamp
10 000 keer lyk my was ook te min
En ek wonder
Hoeveel keer gaan ek my hart laat breek
[Verse 6]
10 000 keer my kop gestamp
10 000 keer was ook te min
10 000 myl
[Chorus]
Ek soek na jou, is jy die regte een?
Is daar iemand in die wêreld net vir my
Waar is liefde en waar's geluk?
Wie gaan my nou help om dit te vind?
10 000 myl sal ek nog loop
10 000 vrae sal ek nog vra
Om jou te vind
[Verse 7]
10 000 myl het ek al vêr geloop
10 000 vrae het ek die wêreld gevra
[Chorus]
Ek soek na jou, is jy die regte een?
Is daar iemand in die wêreld net vir my?
Waar is liefde en waar's geluk?
Wie gaan my nou help om dit te vind?
10 000 myl sal ek nog loop
10 000 vrae sal ek nog vra
Om jou te vind
10 000 myl sal ek nog loop
10 000 vrae sal ek nog vra
Om jou te vind
Written by: Nic Stevens
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...