album cover
Huis Toe
10,821
Afrikaans
Huis Toe was released on September 20, 2017 by Snyman Musiek Produksies as a part of the album Broers
album cover
AlbumBroers
Release DateSeptember 20, 2017
LabelSnyman Musiek Produksies
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM110

Credits

PERFORMING ARTISTS
Broers
Broers
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Nic Stevens
Nic Stevens
Songwriter

Lyrics

Soos 'n boot wat seil op die water
Soos 'n voël wat vlieg deur die lug
Soos 'n trein wat loop op sy spore kom ek terug na jou
Te lank het ek alleen gewandel
Te lank was ek ver op reis
Ek's 'n rondloper, ek's a wegloop kind
Ek is ver van jou
Ek kom huis toe
Ek kom huis toe
Terug na jou is die plek waar ek mos hoort
Ek kom huis toe
Ek kom huis toe
Terug na jou is die plek waar ek mos hoort
Elke aand in 'n vreemde bed
Elke dag op 'n vreemde pad
Elke dag, vreemde gesigte, ek wens jy was hier, by my
Die pad word al hoe langer
En my oë word al hoe swaarder
Maar ek sal uithou
Want ek is amper terug by jou
Ek kom huis toe
Ek kom huis toe
Terug na jou is die plek waar ek mos hoort
Ek kom huis toe
Ek kom huis toe
Terug na jou is die plek waar ek mos hoort
Te lank het ek alleen gewandel
Te lank was ek ver op reis
Ek's 'n rondloper, ek's a wegloop kind
Ek is ver van jou
Ek kom huis toe
Ek kom huis toe
Terug na jou is die plek waar ek mos hoort
Ek kom huis toe
Ek kom huis toe
Terug na jou is die plek waar ek mos hoort
Terug na jou is die plek waar ek mos hoort
Written by: Nic Stevens
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...