Credits

PERFORMING ARTISTS
Van Pletzen
Van Pletzen
Performer
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Van Pletzen
Van Pletzen
Composer
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Van Pletzen
Van Pletzen
Producer
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Producer

Lyrics

Uh, kom ons tref die town
Ek en my dogs met die windows down
Base brom in die boot
Die hele stad hoor, dit klink so good
En almal is jealous
Ons cruise met 'n Mercedes-Benez
Want ons is wenners
Mac en sterk, so let's play tennis
Damn, girl, jy is fine
Boudjies vetter as die baseline
Ek wil jou wine en dine
Kom saam met my, I'll make you shine
No way, sy is nie keen nie
Loop verby asof sy my nie sien nie
Ek kort nog 'n biertjie
Kom ons gaan gooi in Linden mielies
Ek's 'n dirty dawg
Met 'n hart van goud
Jy's die DA, girl
You've got my vote
Kom ons gaan party
Die shots is koud
In die hart van Jozi
Die stad van goud
Ek's 'n dirty dawg
En jy maak my stout
Jy's die DA, girl
You've got my vote
Kom ons gaan party
Die shots is koud
In die hart van Jozi
Die stad van goud
Yeah, iemand bel 'n Uber
Iemand bel 'n Uber
Hey, hey, iemand bel 'n Uber
Hey, iemand bel 'n Uber
Yeah
Op pad na Braam met die wind in ons hare
Kar gelos buite Brian Lara
Groot gescore, want die girl met mascara
Is next to me in the same cara
Uh, klap haar bum op die backseat
Van die taxi
Die girl is sexy
Soos 'n HD flatscreen
Uh, dis tyd vir champagne
Kom ons rol in by die Great Dane
Uh, maar dis seventy bucks
Not gonna lie, that kinda sucks
Iemand bel 'n Uber
Iemand bel 'n Uber
Iemand bel 'n Uber
Hey, hey, iemand bel 'n Uber
Hey, hey, iemand bel 'n Uber
Yeah, iemand bel 'n Uber
Ek's 'n dirty dawg
Met 'n hart van goud
Jy's die DA, girl
You've got my vote
Kom ons gaan party
Die shots is koud
In die hart van Jozi
Die stad van goud
Ek's 'n dirty dawg
En jy maak my stout
Jy's die DA, girl
You've got my vote
Kom ons gaan party
Die shots is koud
In die hart van Jozi
Die stad van goud
Yeah
Written by: Matthieu Auriacombe, Peach van Pletzen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...