Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Van Pletzen
Van Pletzen
Lead Vocals
Angie oeh
Angie oeh
Performer
Loufi
Loufi
Performer
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Synthesizer
COMPOSITION & LYRICS
Van Pletzen
Van Pletzen
Songwriter
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Van Pletzen
Van Pletzen
Producer
Nax
Nax
Producer

Lyrics

Die lewe is 'n lied En ons skryf hom elke dag As ons by die deure staan Sal jy vir my wag Slaap in die oggend En raak wakker in die nag Die wereld is vol haat Dis na liefde wat ons smag Die lewe is 'n lied En ons skryf hom elke dag As ons by die deure staan Sal jy vir my wag Slaap in die oggend En raak wakker in die nag Die wereld is vol haat Dis na liefde wat ons smag I don't chase, I attract Shut your face, hou jou bek Too much krag in this plek Haters choking on my sack Suffocating on my sack Complicated by my sack Motivated by my sack And liberated by my sack Die lewe is 'n lied En ons skryf hom elke dag As ons by die deure staan Sal jy vir my wag Slaap in die oggend En raak wakker in die nag Die wereld is vol haat Dis na liefde wat ons smag Boom Geld Drank Coochie Woe eks n fanatic Meisie met n meisie En vir my is sy n addict Oeh Bad chikas orals waar ek kyk Boude the fattest Uh uh My chicks the baddest Uh uh Angie oeh Die lewe is 'n beat En ons drop hom lekke nat Vryf net an haar voetjies Dans oooo lekke nat Jou rapper se favourite rapper Hulle almal's bledie sag Manne sê my naam Maar in my presence sê hy niks Die lewe's 'n rollercaster Dis op dan gan jy af Daylight rob ees my competition dan maak ek nag We get that gouda making big racks We get that cheese yous make nik naks Die lewe is 'n lied En ons skryf hom elke dag (elke dag) As ons by die deure staan Sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?) Slaap in die oggend En raak wakker in die nag (wakker in die nag) Die wereld is vol haat Dis na liefde wat ons smag (liefde wat ons smag) Die lewe is 'n lied En ons skryf hom elke dag (elke dag) As ons by die deure staan Sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?) Slaap in die oggend En raak wakker in die nag (wakker in die nag) Die wereld is vol haat Dis na liefde wat ons smag (liefde wat ons smag) Better watch your back back I don't even backtrack I only praat big facts You better hou your bek I only cash groot checks I only speak sukseks Haters suffocating on my sack Their actions motivated by my sack Their lives complicated by my sack Their minds occupied by my sack My saaaaaaaack Ek is al lank in die game Elke posisie al under my name Selfie polisie vat selfies saam my Al hierdie aandag is nie healthy vir my Ek wil net chill, ek wil net skateboard ry Ek wil net chill Gee my jou girl, ek maak haar twirl, sy wil my ry for days Alles verby, alles vermy, alles gekry, almal gevry Alles gewys, almal persway, nou weet hulle ons is hier om te bly Harte gebreek, opgegee, oor begin, alles verloor, myself gevind Jouself gevind? Yes Cos I don't chase, I attract I don't chase, I attract I don't chase, I attract Die lewe is 'n lied En ons skryf hom elke dag (elke dag) As ons by die deure staan Sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?) Slaap in die oggend En raak wakker in die nag (wakker in die nag) Die wereld is vol haat Dis na liefde wat ons smag (liefde wat ons smag) Die lewe is 'n lied En ons skryf hom elke dag (elke dag) As ons by die deure staan Sal jy vir my wag (sal jy vir my wag?) Slaap in die oggend En raak wakker in die nag (wakker in die nag) Die wereld is vol haat Dis na liefde wat ons smag (liefde wat ons smag)
Writer(s): Matthieu Auriacombe, Pierre-henri Van Pletzen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out