album cover
Transformeer
1
Alternative
Transformeer was released on March 10, 2018 by Die Wasgoedlyn as a part of the album Hoop Daai Boom Is Oukei
album cover
Release DateMarch 10, 2018
LabelDie Wasgoedlyn
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM65

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Riku Lätti
Riku Lätti
Songwriter

Lyrics

As jy jouself verloor
As jou oë toe gaan
As jy vergaan
Oor die aarde dans
As 'n nuwe ding opstaan
As jy gaan
Neem my saam
 
As jy jouself verloor
As jy die wind inwals
As jy verdwyn verskyn
Jy transformer
Hier is tyd en plek een ding
Hier gebeur als gelyk
Als is gelyk
As jy jouself verloor
As jy die wind inwals
As jy jou kind leer ken
En jy verdwyn verskyn
Jy transformer
Written by: Riku Lätti
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...