album cover
Hoe Groot Is U
album cover
Hoe Groot Is U was released on September 24, 2017 by Snyman Musiek Produksies as a part of the album In die spore van Jesus
September 24, 2017
LabelSnyman Musiek Produksies
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
O Heer, my God
As ek in eerbied wonder
En al U werke elke dag aanskou
Die son en maan
Die aarde, sterre, wolke
Hoe U dit elke dag so onderhou
[Chorus]
Dan moet ek juig
My Redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer
U groote naam
[Verse 2]
Ek sien die veld
Die bosse, berge, vlaktes
Ek hoor hoe fluister grasse, stroom en wind
O Heer, U sorg
Vir klein, vir groot, vir almal
En U sorg dag
Na dag vir my U kind
[Chorus]
Dan moet ek juig
My Redder en my God
Hoe groot is U
Hoe groot is U
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer
U groote naam
Hoe heerlik Heer
U groote naam
Written by: A.P van der Coff, Cobus Snyman, Nic Stevens
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...