album cover
Swerwers
37
Afrikaans
Swerwers was released on July 13, 2018 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Skielik Is Jy Vry - Sing Die Musiek Van Koos Du Plessis
album cover
Release DateJuly 13, 2018
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM105

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wynand Strydom
Wynand Strydom
Performer
Andrew Roos
Andrew Roos
Hammond Organ, Trombone, Programming
Jurgens Vincenzo Henrico
Jurgens Vincenzo Henrico
Drums
Susan Mouton
Susan Mouton
Cello
Lizanne Dippenaar
Lizanne Dippenaar
Violin
Johan Rautenbach
Johan Rautenbach
Acoustic Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
Songwriter
Andrew Roos
Andrew Roos
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Andrew Roos
Andrew Roos
Producer, Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Jy wat jou op die wysheid roem
Wie sou jy die swerwer noem?
Die een wat sonder afskeid ry
Of sy wat eensaam agter bly?
Of wie?
[Verse 2]
Wie sou die ware swerwer wees?
Die een wat reis, die een wat lees?
Die enk'ling op sy slentergang
Of elkeen wat na iets verlang?
Of wie?
[Verse 3]
Wie sou die ware swerwer wees?
Die een te voet, die een in gees?
Die een wat deur die ver land stryk
Of hy wat deur die rookmis kyk?
Of wie?
[Verse 4]
Jy wat jou op die wysheid roem
Wie sou jy die swerwer noem?
Die een met tas en reisbiljet
Of elkeen wat nog drome het?
Of wie?
Written by: Koos Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...