album cover
Platteland
album cover
Platteland was released on September 22, 2018 by John Rock Prophet as a part of the album Platteland
ReleasedSeptember 22, 2018
LabelJohn Rock Prophet
BPM127
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Intro]
Hier gat ons
[Verse 1]
Wanneer jy dit behartig
Vat my hand
Ek vat jou Silofees plaas toe
Tussen die bosse in, bo-op die sand
[Verse 2]
Wanneer jy dit bemoedig
Pak jou goed
En ek sal jou by die afdraai kry
Ek en jy kan aanhou ry
En die stads lewe groet
[Verse 3]
Is 'n bittere bessie dagbreek
Die wolk het begin oopbreek
En die lug is soet
[Chorus]
En die platteland roep jou naam, oh
En die platteland roep jou naam
Bring jou hartsake saam
Die stad is gedaan
En die platteland roep jou naam, oh
En die platteland roep jou naam
En die platteland roep jou naam
Bring jou hartsake saam
Die stad is gedaan
En die platteland roep jou naam, oh
[Verse 4]
Dis hier waar die ou mense jou groet
Waar die wind kerm as dit waai
Waar die stilte jou stilmaak so dit kan lawaai
Waar menswees medies by die aarde se siel gaan draai, eh
[Verse 5]
Waar die aarde jou stilmaak want dit is groot en jy is klein
Waar die sterre steurloos in die aand se verfdoek skyn
Waar jou klein bestaan in die eindelose ewigheid verdwyn
[Verse 6]
So as jy dit betwyfel
Pak jou tas
Die horison roep ons
Met rede gaan soek ons
Wys môre die mas
[Verse 7]
Dis 'n bittere bessie dagbreek
Jy kan jou troubles in jou sak steek
Kom maak jouself vas
[Chorus]
En die platteland roep jou naam, oh
En die platteland roep jou naam, oh
Bring jou hartsake saam
Die stad is gedaan
En die platteland roep jou naam, oh
En die platteland roep jou naam
En die platteland roep jou naam
Bring jou hartsake saam
Die stad is gedaan
En die platteland roep jou naam, oh
[Bridge]
Dis bitter in die nag
Dis bitter in die nag
Dis bitter in die nag
Dis bitter in die nag
Dis bitter in die nag, oh-oh
Dis bitter in die nag
Dis bitter in die nag
En dis bitter in die nag
En dis bitter in die nag
En dan kom die dag
[Verse 8]
Waar jy dit behartig
Vat my hand
En ek vat jou Silofees plaas toe
Tussen die bosse, bo-op die sand
[Chorus]
En die platteland roep jou naam
En die platteland roep jou naam
Bring jou hartsake saam
Die stad is gedaan
En die platteland roep jou naam, oh
En die platteland roep jou naam
En die platteland roep jou naam
Bring jou hartsake saam
Die stad is gedaan
En die platteland roep jou naam
Written by: Ruan Greeff
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...